konfutasie [boodskap #141671] |
Fri, 28 April 2023 13:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konfutasie
Afbreking: kon•fu•ta•sie
Selfstandige naamwoord: konfutasie
Meervoud: konfutasies
Betekenis:
• Die deel van 'n rede waarin die teenstander se argumente weerlê word.
Gebruik:
• Die lywige konfutasie beslaan meer as 40 bladsye.
Sinoniem:
• refutasie
• weerlegging
Vertaling:
Engels: confutation, refutation
Latyn: confutatio
Nederlands: confutatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|