veronderstel [boodskap #141670] |
Fri, 28 April 2023 08:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veronderstel
Afbreking: ver•on•der•stel
Samestelling: ver- + onderstel
Werkwoord: veronderstel
Verlede tyd: het veronderstel
Betekenis:
• Om 'n aanname te maak; as waar aansien.
Gebruik:
• Ek veronderstel die kind is by die skool.
• Die wonderkuur was veronderstel om haar gesond te maak.
Sinoniem:
• aanneem
• aanvaar
• presumeer
• postuleer
• spesmeer
• vermoed
Afgelei:
• veronderstelde
• veronderstelling
Vertaling:
Engels: to assume, presume, guess, suppose
Nederlands: veronderstellen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|