rotsplant [boodskap #141669] |
Fri, 28 April 2023 08:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rotsplant
Afbreking: rots•plant
Samestelling: rots + plant
Selfstandige naamwoord: rotsplant
Meervoud: rotsplante
Verkleinwoord: rotsplantjie
Meervoud van verkleining: rotsplantjies
Betekenis:
• 'n Plant wat op rotse of in rotsskeure groei.
Gebruik:
• Rotsplante oorleef dikwels slegs van reënwater en die vog in die lug.
Sinoniem:
• litofiet
Vertaling:
Engels: rock‐plant, lithophyte
Nederlands: rotsplant, lithofyt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|