Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eerrowend
eerrowend [boodskap #141668] Fri, 28 April 2023 08:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eerrowend
Afbreking: eer•ro•wend
Samestelling: eerroof + -end


Byvoeglike naamwoord: eerrowend
Attributief: eerrowende

Betekenis:
• Wat iemand van sy waardigheid stroop.

Gebruik:
• As jy so 'n stelling maak moet jy dit kan bewys, anders sal dit as lasterlik en eerrowend gesien word.

Sinoniem:
• belasterend
• beledigend
• eerskennend
• honend
• krenkend
• lasterlik
• vernederend

Vertaling:
Engels: defamatory
Nederlands: eerrovend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elektriseer
Volgende onderwerp: rotsplant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:47:09 UTC 2024