Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elektriseer
elektriseer [boodskap #141667] Vr, 28 April 2023 07:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
elektriseer
Afbreking: e•lek•tri•seer


Werkwoord: elektriseer
Verlede tyd: het geëlektriseer

Betekenis:
• Om elektrisiteit oor te dra; 'n lading of skok toe te dien.
• (figuurlik) Om te stimuleer, prikkel, inspireer of te besiel.

Gebruik:
• Die man is geëlektriseer nadat hy aan 'n hoogspanningskabel gevat het.
• Min kunstenaars kan 'n gehoor soos hy elektriseer.

Afgelei:
• elektriseerbaar
• elektriseermasjien

Verwant:
• elektrifiseer

Vertaling:
Engels: to electrify, electrocute
Nederlands: elektriseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elektrifiseer
Volgende onderwerp: eerrowend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 07:00:18 MGT 2024