Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elektrifiseer
elektrifiseer [boodskap #141666] Fri, 28 April 2023 07:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
elektrifiseer
Afbreking: e•lek•tri•fi•seer


Werkwoord: elektrifiseer
Verlede tyd: het geëlektrifiseer

Betekenis:
• Om elektrisiteit aan te lê. Van elektrisiteit voorsien.

Gebruik:
• Die elektrisiën elektrifiseer die veiligheidsheining.

Afgelei:
• elektrifikasie
• elektrifisering
• elektrisiën

Verwant:
• elektriseer

Vertaling:
Engels: to electrify
Nederlands: elektrificeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kantel
Volgende onderwerp: elektriseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:29:10 UTC 2024