Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kantel
kantel [boodskap #141665] Do, 27 April 2023 19:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kantel
Afbreking: kan•tel


Werkwoord: kantel
Verlede tyd: het gekantel

Betekenis:
• Om gevaarlik na die een kant toe oor te leun; te begin val.
• Om na die ander kant toe te draai.

Gebruik:
• Die blompot kantel en val in skerwe.
Kantel die sandloper sodra jy reg is.

Sinoniem:
• omval
• oorhel
• omdraai
• omkeer

Afgelei:
• afkantel
• agteroorkantel
• kantelaar
• kantelbaar
• kanteling
• omkantel
• oorkantel

Vertaling:
Engels: to tilt, tip over; to overturn
Nederlands: kantelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: touwerk
Volgende onderwerp: elektrifiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:40:57 MGT 2024