Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontwyfelbaar
ontwyfelbaar [boodskap #141663] Thu, 27 April 2023 13:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontwyfelbaar
Afbreking: on•twy•fel•baar
Samestelling: on- + twyfel + -baar


Byvoeglike naamwoord: ontwyfelbaar
Attributief: ontwyfelbare

Betekenis:
• Wat so seker of waar is dat daar nie daaraan getwyfel word nie.

Gebruik:
• Die aarde is rond, dis ontwyfelbaar bewys.

Sinoniem:
• onbetwisbaar
• onbetwyfelbaar
• onomstootlik
• onteenseglik
• onweerlegbaar

Antoniem:
• betwyfelbaar

Afgelei:
• ontwyfelbaarheid

Vertaling:
Engels: unquestionable
Nederlands: ontwijfelbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: papiergeld
Volgende onderwerp: touwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:53:28 UTC 2024