papiergeld [boodskap #141662] |
Thu, 27 April 2023 12:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
papiergeld
Afbreking: pa•pier•geld
Samestelling: papier + geld
Selfstandige naamwoord: papiergeld
Meervoud: –
Betekenis:
• Geld van papier; banknote.
Gebruik:
• Almal doen deesdae elektroniese betalings en papiergeld besig om stadig maar seker uit omloop te verdwyn.
Vertaling:
Engels: paper money
Nederlands: papiergeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|