uitgeput [boodskap #141655] |
Wed, 26 April 2023 18:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitgeput
Afbreking: uit•ge•put
Byvoeglike naamwoord: uitgeput
Attributief: uitgeputte
Betekenis:
• Wat opgebruik is.
• Wat baie moeg is.
Gebruik:
• Die maatskappy se fondse is uitgeput.
• Die uitgeputte soldate het kort voor dagbreek by die kamp aangekom.
Sinoniem:
• afgemat
• afgerem
• gedaan
• kapot
• moeg
• opgebruik
• stokflou
• tam
• uitgemergel
• vermoeid
Vertaling:
Engels: exhausted, tired, spent, dead beat
Nederlands: uitgeput
Nota:
• Verlede deelwoord van uitput.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|