Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eergisteraand
eergisteraand [boodskap #141654] Wed, 26 April 2023 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eergisteraand
Afbreking: eer•gis•ter•aand
Samestelling: eer + gisteraand


Bywoord: eergisteraand

Betekenis:
• Die aand vóór gisteraand.

Gebruik:
• Die polisie het die verdagtes eergisteraand vasgetrek.

Vertaling:
Engels: evening before yesterday evening
Nederlands: eergisteravond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenrigtingstraat
Volgende onderwerp: uitgeput
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:44:03 UTC 2024