Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eenrigtingstraat
eenrigtingstraat [boodskap #141653] Wo, 26 April 2023 17:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eenrigtingstraat
Afbreking: een•rig•ting•straat
Samestelling: eenrigting + straat


Selfstandige naamwoord: eenrigtingstraat
Meervoud: eenrigtingstrate
Verkleinwoord: eenrigtingstraatjie
Meervoud van verkleining: eenrigtingstraatjies

Betekenis:
• 'n Straat waarin die verkeer slegs in een rigting vloei.

Gebruik:
• Sy draai per ongeluk teen 'n eenrigtingstraat op, en besef dadelik haar fout.

Antoniem:
• tweerigtingstraat

Vertaling:
Engels: one way street
Nederlands: eenrichtingsstraat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: driedimensioneel
Volgende onderwerp: eergisteraand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:48:21 MGT 2024