driedimensioneel [boodskap #141652] |
Wo, 26 April 2023 17:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
driedimensioneel
Afbreking: drie•di•men•sio•neel
Samestelling: drie + dimensioneel
Byvoeglike naamwoord: driedimensioneel
Attributief: driedimensionele
Partitief: driedimensioneels
Betekenis:
• Met drie dimensies; wat lengte, breedte en hoogte het.
Gebruik:
• 'n Beeldhouwerk is driedimensioneel, maar 'n skets of skildery is tweedimensioneel.
Afkorting:
• 3D
Afgelei:
• driedimensionaliteit
Vertaling:
Engels: three-dimensional
Nederlands: driedimensionaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|