dreigement [boodskap #141651] |
Wed, 26 April 2023 16:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dreigement
Afbreking: drei•ge•ment
Selfstandige naamwoord: dreigement
Meervoud: dreigemente
Verkleinwoord: dreigementjie
Meervoud van verkleining: dreigementjies
Betekenis:
• Die woorde waarmee iemand gedreig of banggepraat word.
Gebruik:
• Die dreigement val op dowe ore.
Sinoniem:
• afpersing
• intimidasie
• vermaning
Vertaling:
Engels: threat
Nederlands: dreigement
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|