drafstap [boodskap #141649] |
Wo, 26 April 2023 15:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
drafstap
Afbreking: draf•stap
Samestelling: draf + stap
Werkwoord: drafstap
Verlede tyd: het gedrafstap
Betekenis:
• Om vinnig te loop, amper te hardloop.
Gebruik:
• Ons moet drafstap om betyds daar te kom.
Vertaling:
Engels: to trot
Nederlands: stevig doorlopen
Selfstandige naamwoord: drafstap
Meervoud: drafstappe
Verkleinwoord: drafstappie
Meervoud van verkleining: drafstappies
Betekenis:
• 'n Gang/pas vinniger as stap, maar stadiger as draf.
Gebruik:
• Oupa is op 'n draftap na die toilet toe.
Vertaling:
Engels: fast pace, trot
Nederlands: looppas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|