Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doilie
doilie [boodskap #141646] Wed, 26 April 2023 14:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gehekelde doilie.
'n Gehekelde doilie.
doilie
Afbreking: doi•lie


Selfstandige naamwoord: doilie
Meervoud: doilies
Verkleinwoord: doilietjie
Meervoud van verkleining: doilietjies

Betekenis:
• 'n Doek met krale wat oor 'n melkkan gegooi word.
• 'n Ronderige lappie met patrone vir versiering, meestal gehekel.

Gebruik:
• Gooi 'n doilie oor die kan nadat jy gemelk het om die goggas uit te hou.
• Ma hekel die mooiste dollies.

Sinoniem:
• bekerlappie
• melklappie

Vertaling:
Engels: doily
Nederlands: napperon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorgrootmoeder
Volgende onderwerp: doktorsgraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:21:05 UTC 2024