oorgrootmoeder [boodskap #141645] |
Wed, 26 April 2023 07:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorgrootmoeder
Afbreking: oor•groot•moe•der
Samestelling: oor + grootmoeder
Selfstandige naamwoord: oorgrootmoeder
Meervoud: oorgrootmoeders
Verkleinwoord: oorgrootmoedertjie
Meervoud van verkleining: oorgrootmoedertjies
Betekenis:
• (formeel) Die moeder van iemand se grootmoeder (ouma) of grootvader (oupa).
Gebruik:
• My oorgrootmoeder was in 'n Engelse konsentrasiekamp geïnterneer.
Sinoniem:
• oumagrootjie
Afgelei:
• ooroorgrootmoeder
Vertaling:
Engels: great-grandmother
Nederlands: overgrootmoeder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|