oorgrootvader [boodskap #141643] |
Di, 25 April 2023 18:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorgrootvader
Afbreking: oor•groot•va•der
Samestelling: oor + grootvader
Selfstandige naamwoord: oorgrootvader
Meervoud: oorgrootvaders
Verkleinwoord: oorgrootvadertjie
Meervoud van verkleining: oorgrootvadertjies
Betekenis:
• (formeel) Die vader van iemand se grootvader (oupa) of grootmoeder (ouma).
Gebruik:
• My oorgrootvader het in die Anglo-Boereoorlog geveg.
Sinoniem:
• oupagrootjie
Antoniem:
• oorgrootmoeder
Afgelei:
• ooroorgrootvader
Vertaling:
Engels: great-grandfather
Nederlands: overgrootvader
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|