Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwestor
kwestor [boodskap #141642] Di, 25 April 2023 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwestor
Afbreking: kwes•tor


Selfstandige naamwoord: kwestor
Meervoud: kwestors

Betekenis:
• Persoon in beheer van die geldsake.

Gebruik:
• Die Romeinse Ryk het kwestors aangestel om na die tesourie en finansies van die Republiek om te sien.

Sinoniem:
• penningmeester
• quaestor
• tesourier

Verwant:
• kwestuur

Vertaling:
Engels: quaestor, treasurer
Nederlands: quaestor

Nota:
• Van Latyn: "hy wat vra".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebruikersvriendelik
Volgende onderwerp: oorgrootvader
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:30:03 MGT 2024