gebruikersvriendelik [boodskap #141641] |
Di, 25 April 2023 14:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gebruikersvriendelik
Afbreking: ge•brui•kers•vrien•de•lik
Samestelling: gebruiker + -s- + vriendelik
Byvoeglike naamwoord: gebruikersvriendelik
Vergrotende trap: gebruikersvriendeliker
Oortreffende trap: gebruikersvriendelikste
Attributief: gebruikersvriendelike
Partitief: gebruikersvriendeliks
Betekenis:
• Wat maklik is om te gebruik; wat ontwikkel is met die eindgebruiker in gedagte.
Gebruik:
• Die program is gebruikersvriendelik en u sal dit gou baasraak.
Wisselvorm:
• gebruikervriendelik
Sinoniem:
• ergonomies
Antoniem:
• gebruikersonvriendelik
Vertaling:
Engels: user-friendly
Nederlands: gebruikersvriendelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|