Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » splyt
splyt [boodskap #141638] Tue, 25 April 2023 12:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
splyt
Afbreking: splyt


Werkwoord: splyt
Verlede tyd: het gesplyt

Betekenis:
• Om te verdeel; uitmekaar te skeur of te bars.

Gebruik:
• Die juwelier splyt die ongeslypte diamant.
• As die atome van uraan gesplyt word, word enorme hoeveelhede energie vrygestel.

Sinoniem:
• afsplits
• klief
• kloof
• splits

Afgelei:
• afsplyt
• oopsplyt
• splytbaar
• splyting
• splytvlak

Vertaling:
Engels: to split, cleave
Nederlands: splijten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalpurisme
Volgende onderwerp: Burundiër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:06:07 UTC 2024