Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalpurisme
taalpurisme [boodskap #141637] Tue, 25 April 2023 12:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
taalpurisme
Afbreking: taal•pu•ris•me
Samestelling: taal + puris + -me


Selfstandige naamwoord: taalpurisme
Meervoud: taalpurismes

Betekenis:
• Die bewustheid van netjiese taalgebruik en strewe om 'n taal is sy mooiste en suiwerste vorm te gebruik.

Gebruik:
Taalpurisme is oor die algemeen 'n goeie ding, maar opdringerige mense kan dit soms te ver dryf.

Sinoniem:
• taalsuiwering

Verwant:
• taalpuris

Vertaling:
Engels: linguistic purism, language protectionism
Nederlands: taalpurisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boogskutter
Volgende onderwerp: splyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:03:10 UTC 2024