Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boogskutter
boogskutter [boodskap #141636] Di, 25 April 2023 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Boogskutter.
'n Boogskutter.
boogskutter
Afbreking: boog•skut•ter
Samestelling: boog + skutter


Selfstandige naamwoord: boogskutter
Meervoud: boogskutters
Verkleinwoord: boogskuttertjie
Meervoud van verkleining: boogskuttertjies

Betekenis:
• Iemand wat met pyl en boog op 'n teiken skiet.

Gebruik:
• 'n Boogskutter kan met groot akkuraatheid oor groot afstande skiet.

Afgelei:
• kruisboogskutters
• voetboogskutter

Vertaling:
Engels: archer
Nederlands: boogschutter

Nota:
• Die Boogskutter (Sagittarius, met hoofletter) is een van die diererieme in die astrologie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaderland
Volgende onderwerp: taalpurisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:24:22 MGT 2024