boksemdais [boodskap #141633] |
Mon, 24 April 2023 20:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boksemdais
Afbreking: bok•sem•dais
Selfstandige naamwoord: –
Meervoud: boksemdais
Betekenis:
• (informeel) Die hele lot; alles en almal saam.
Gebruik:
• Die hele boksemdais was daar.
Wisselvorm:
• boksemdaais
• boksendais
• boksendaais
Sinoniem:
• kaboedel
• lot
• pakkasie
Vertaling:
Engels: the whole lot, box and dice
Nederlands: de hele boel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|