Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
Burundi
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
Burundi
[
boodskap #141631
]
Mon, 24 April 2023 19:15
Leksikograaf
Boodskappe:
20946
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Kaart van Burundi.
Die vlag van Burundi.
Burundi
Afbreking: Bu•run•di
Pleknaam:
Burundi
Betekenis:
• Land in Oos-Afrika net suid van die ewenaar, amptelik die Republiek Burundi.
Gebruik:
•
Burundi
het in 1962 van België onafhanklik geword.
Sinoniem:
• Burundië
Afgelei:
• Burundees
• Burundiër
• Burundies
Vertaling:
Engels: Burundi
Nederlands: Burundi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
Burkinees
Volgende onderwerp:
opspring
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Sun Dec 29 17:13:19 UTC 2024