Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Burkinees
Burkinees [boodskap #141630] Ma, 24 April 2023 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Burkinees
Afbreking: Bur•ki•nees


Selfstandige naamwoord: Burkinees
Meervoud: Burkinese

Betekenis:
• 'n Persoon van die land Burkina Faso.

Gebruik:
• Die Burkinese is vriendelike mense.

Sinoniem:
• Burkiniër

Vertaling:
Engels: Burkinese
Nederlands: Burkinees


Byvoeglike naamwoord: Burkinees
Attributief: Burkinese

Betekenis:
• Wat op Burkina Faso betrekking het.

Gebruik:
• Elf Burkinese soldate is dood en 50 burgerlikes is ontvoer.

Vertaling:
Engels: Burkinees
Nederlands: Burkinees

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beetkry
Volgende onderwerp: Burundi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:51:41 MGT 2024