Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beetkry
beetkry [boodskap #141629] Ma, 24 April 2023 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beetkry
Afbreking: beet•kry


Werkwoord: kry beet, beetkry
Verlede tyd: het beetgekry

Betekenis:
• Om met die hande of tande vas te gryp.

Gebruik:
• Hy kry die dief om die keel beet.

Sinoniem:
• beetgryp
• beetneem
• beetpak
• beetvat
• vasgryp
• vasvat

Vertaling:
Engels: to get hold of, grapple
Nederlands: beetkrijgen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beethê
Volgende onderwerp: Burkinees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:28:01 MGT 2024