Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » passtuk
passtuk [boodskap #141627] Mon, 24 April 2023 12:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
passtuk
Afbreking: pas•stuk
Samestelling: pas + stuk


Selfstandige naamwoord: passtuk
Meervoud: passtukke
Verkleinwoord: passtukkie
Meervoud van verkleining: passtukkies

Betekenis:
• Iets wat spesiaal gemaak is om êrens te pas.

Gebruik:
• Die pyp word met 'n passtuk gelas.

Afgelei:
• aanpasstuk
• inpasstuk

Vertaling:
Engels: fitting, adaptor
Nederlands: passtuk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: droes
Volgende onderwerp: beethê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:07:29 UTC 2024