Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kortsteelpyp
kortsteelpyp [boodskap #141625] Ma, 24 April 2023 07:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kortsteelpyp
Afbreking: kort•steel•pyp
Samestelling: kort + steel + pyp


Selfstandige naamwoord: kortsteelpyp
Meervoud: kortsteelpype

Betekenis:
• 'n Pyp met 'n kort steel.

Gebruik:
• Die man stop vars tabak in sy kortsteelpyp en steek dit aan.

Sinoniem:
• neusverwarmer (spotend)

Antoniem:
• langsteelpyp

Vertaling:
Engels: nosewarmer
Nederlands: kortsteelpyp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedlamp
Volgende onderwerp: droes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:49:06 MGT 2024