bedlamp [boodskap #141624] |
Mon, 24 April 2023 07:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedlamp
Afbreking: bed•lamp
Samestelling: bed + lamp
Selfstandige naamwoord: bedlamp
Meervoud: bedlampe
Verkleinwoord: bedlampie
Meervoud van verkleining: bedlampies
Betekenis:
• 'n Lig langs 'n bed, of 'n of outydse lamp wat saam bed toe geneem is.
Gebruik:
• Sy skakel die kamer se lig af, klim in die bed en skakel haar bedlampie af nadat sy 'n stukkie gelees het.
Sinoniem:
• bedliggie
• naglamp
Vertaling:
Engels: bedside lamp
Nederlands: bedlamp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|