vasmeer [boodskap #141621] |
So, 23 April 2023 12:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vasmeer
Afbreking: vas•meer
Samestelling: vas + meer
Werkwoord: meer vas. vasmeer
Verlede tyd: het vasgemeer
Betekenis:
• Om 'n boot of skip (aan 'n dok of kaai) vas te maak.
Gebruik:
• Die vissersboot meer in die hawe vas.
Afgelei:
• vasmeerplek
Vertaling:
Engels: to dock, wharf, moor
Nederlands: vastmeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|