Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » epies
epies [boodskap #141620] Sun, 23 April 2023 10:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
epies
Afbreking: e•pies


Byvoeglike naamwoord: epies
Vergrotende trap: epieser
Oortreffende trap: epiesste
Attributief: epiese

Betekenis:
• (letterkunde) Wat beskrywend/verhalend is; soos 'n epos.
• (figuurlik) Wat groot of geskiedkundig is.

Gebruik:
• Die vertelling is deurgaans epies.
• Jy moet die rolprent sien. Dit is epies!

Sinoniem:
• beskrywend
• heroïes
• verhalend
• groots
• indrukwekkend
• omvangryk

Vertaling:
Engels: epic
Nederlands: episch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Benin
Volgende onderwerp: vasmeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:33:26 UTC 2024