Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Benin
Benin [boodskap #141619] So, 23 April 2023 09:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Benin.
Kaart van Benin.
Die vlag van Benin.
Die vlag van Benin.
Benin
Afbreking: Be•nin


Pleknaam: Benin

Betekenis:
• 'n Land in Wes-Afrika, amptelik die Republiek Benin.

Gebruik:
Benin grens aan Nigerië, Togo en Burkina Faso.

Afgelei:
• Beninees

Vertaling:
Engels: Benin
Nederlands: Benin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Beninees
Volgende onderwerp: epies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:58:29 MGT 2024