Algeryns [boodskap #141617] |
Sun, 23 April 2023 09:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Algeryns
Afbreking: Al•ge•ryns
Byvoeglike naamwoord: Algeryns
Attributief: Algerynse
Betekenis:
• Van of betreffende die land Algerië.
Gebruik:
• 'n Algerynse model het die modekompetisie gewen.
Sinoniem:
• Algeries (informeel)
Verwant:
• Algerië
• Algeryn
Vertaling:
Engels: Algerian
Nederlands: Algerijns
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|