swemskool [boodskap #141614] |
So, 23 April 2023 07:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swemskool
Afbreking: swem•skool
Samestelling: swem + skool
Selfstandige naamwoord: swemskool
Meervoud: swemskole
Verkleinwoord: swemskooltjie
Meervoud van verkleining: swemskooltjies
Betekenis:
• 'n Plek wat swemlesse aanbied om mense te leer swem.
Gebruik:
• Babas van slegs 'n paar maande kan al na 'n swemskool geneem word om te leer dryf.
Verwant:
• swemafrigter
• swemles
Vertaling:
Engels: swimming school
Nederlands: zwemschool
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|