skatkisorder [boodskap #141613] |
Sa, 22 April 2023 21:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skatkisorder
Afbreking: skat•kis•or•der
Samestelling: skatkis + order
Selfstandige naamwoord: skatkisorder
Meervoud: skatkisorders
Betekenis:
• 'n Tjek wat deur die staat uitreik is. Magtiging van die tesourie vir die betaling van geld uit die staatskas.
Gebruik:
• Die staatsdepartement het die verskaffer per skatkisorder vir hulle dienste betaal.
Sinoniem:
• skatkisordernommer
Vertaling:
Engels: warrant voucher, treasury warrant
Nederlands: schatkistbevel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|