Namibies [boodskap #141612] |
Sat, 22 April 2023 20:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Namibies
Afbreking: Na•mi•bies
Uitspraak:/nɑˈməbis/, /nɑˈmibis/
Byvoeglike naamwoord: Namibies
Attributief: Namibiese
Betekenis:
• Wat op die land Namibië betrekking het.
Gebruik:
• Die Namibiese dollar is sedert 1993 die amptelike geldeenheid van Namibië.
Verwant:
• Namibië
• Namibiër
Vertaling:
Engels: Namibian
Nederlands: Namibisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|