Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kapiteel
kapiteel [boodskap #141610] Sa, 22 April 2023 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die kapiteel van 'n suil.
Die kapiteel van 'n suil.
kapiteel
Afbreking: ka•pi•teel


Selfstandige naamwoord: kapiteel
Meervoud: kapitele

Betekenis:
• Die kop (boonste deel) van 'n pilaar of suil.

Gebruik:
• Die Akropolis van Athene se kapitele is met krullende volute (ramshorings) versier.

Afgelei:
• kapiteelring
• kapiteelskulptuur
• suilkapiteel

Vertaling:
Engels: capital
Nederlands: kapiteel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suil
Volgende onderwerp: songod
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:37:36 MGT 2024