Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Pruise
Pruise [boodskap #141608] Sat, 22 April 2023 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Pruise se wapen.
Pruise se wapen.
Pruise
Afbreking: Prui•se


Pleknaam: Pruise

Betekenis:
• 'n Historiese land Sentraal-Europa wat van 1525 tot 1947 bestaan het.

Gebruik:
• Berlyn was vir die langste tyd Pruise se hoofstad gewees.

Afgelei:
• Pruisies

Vertaling:
Engels: Prussia
Nederlands: Pruisen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wok
Volgende onderwerp: suil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:34:34 UTC 2024