Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spanningsvol
spanningsvol [boodskap #141606] Fri, 21 April 2023 15:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spanningsvol
Afbreking: span•nings•vol
Samestelling: spanning + -s- + -vol


Byvoeglike naamwoord: spanningsvol
Vergrotende trap: spanningsvoller
Oortreffende trap: spanningsvolste
Attributief: spanningsvolle
Partitief: spanningsvols

Betekenis:
• Wat vol stres en spanning is.

Gebruik:
• Eksamentyd is altyd spanningsvol vir ouers en kinders.

Sinoniem:
• gespanne
• senutergend
• spannend
• stresvol

Vertaling:
Engels: stressful, tense, trying
Nederlands: spannend, gespannen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aangaande
Volgende onderwerp: wok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:15:09 UTC 2024