Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aangaande
aangaande [boodskap #141605] Fri, 21 April 2023 13:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aangaande
Afbreking: aan•gaan•de
Samestelling: aangaan + -de


Voorsetsel: aangaande

Betekenis:
• Wat iets betref; met verwysing na.

Gebruik:
• Die lugwaardin lig passasiers in aangaande veiligheid op die vliegtuig.

Sinoniem:
• betreffende
• insake
• omtrent
• oor
• rakende
• verwysende

Afgelei:
• dienaangaande

Vertaling:
Engels: about, concerning, regarding
Nederlands: aangaande

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maanhaar
Volgende onderwerp: spanningsvol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:22:08 UTC 2024