tittewyt [boodskap #141603] |
Vr, 21 April 2023 12:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tittewyt
Afbreking: tit•te•wyt
Werkwoord: tittewyt
Verlede tyd: het getittewyt
Betekenis:
• (informeel) Om jouself mooi te maak en jou grimering op te knap.
Gebruik:
• Die vrouens tittewyt in die badkamer.
Sinoniem:
• mooimaak
• opsmuk
• optooi
• verfraai
• versier
Spelfout:
• titteweit
Vertaling:
Engels: to titivate, spruce up, touch up
Nederlands: opsmukken, opmaken, maquilleren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|