Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meriete
meriete [boodskap #141602] Fri, 21 April 2023 11:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
meriete
Afbreking: me•rie•te


Selfstandige naamwoord: meriete
Meervoud:

Betekenis:
• Die waarde of gehalte van iets.

Gebruik:
• Die voorstel het tog meriete.
• Ongelukkig word aanstellings nie meer volgens meriete gemaak nie.

Sinoniem:
• gehalte
• kwaliteit
• prestasie
• verdienste
• verdienstelikheid
• voortreflikheid
• waarde
• wenslikheid

Afgelei:
• merietebeoordeling
• merieteverhoging

Vertaling:
Engels: merits
Nederlands: merite, verdienste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderdeur
Volgende onderwerp: tittewyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:51:24 UTC 2024