kolleksie [boodskap #141598] |
Vr, 21 April 2023 09:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kolleksie
Afbreking: kol•lek•sie
Selfstandige naamwoord: kolleksie
Meervoud: kolleksies
Betekenis:
• 'n Versameling van dinge wat bymekaar pas.
• Die handeling van afhaal/insamel/kollekteer.
Gebruik:
• Die versamelaar het 'n pragtige kolleksie van skilderye oor sy leeftyd opgebou.
• Die fondse wat gevorder is moet binne 'n week na kolleksie inbetaal word.
Sinoniem:
• insameling
• invordering
• versameling
Afgelei:
• keurkolleksie
• kollektief
Vertaling:
Engels: collection
Nederlands: collectie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|