Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weervoorspeller
weervoorspeller [boodskap #141597] Vr, 21 April 2023 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weervoorspeller
Afbreking: weer•voor•spel•ler
Samestelling: weer + voorspeller


Selfstandige naamwoord: weervoorspeller
Meervoud: weervoorspellers
Verkleinwoord: weervoorspellertjie
Meervoud van verkleining: weervoorspellertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat die weer voorspel.

Gebruik:
• Volgens die weervoorspeller kan ons maar die winterklere begin uitpak.

Sinoniem:
• weerprofeet

Verwant
• weervoorspelling

Vertaling:
Engels: weather forecaster, weather reporter
Nederlands: weersvoorspeller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wesel
Volgende onderwerp: kolleksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:49:02 MGT 2024