wesel [boodskap #141596] |
Vr, 21 April 2023 08:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wesel
Afbreking: we•sel
Selfstandige naamwoord: wesel
Meervoud: wesels
Verkleinwoord: weseltjie
Meervoud van verkleining: weseltjies
Betekenis:
• 'n Klein en skugter roofdier wat in gate in die grond woon, Mustela nivalis.
Gebruik:
• Die wesel is die kleinste roofdier van Europa en is selfs ligter as 'n veldmuis.
Sinoniem:
• hermelyn
Afgelei:
• weselbont
• weselbontjas
Vertaling:
Engels: weasel
Nederlands: wezel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|