klerekas [boodskap #141594] |
Do, 20 April 2023 20:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klerekas
Afbreking: kle•re•kas
Samestelling: klere + kas
Selfstandige naamwoord: klerekas
Meervoud: klerekaste
Verkleinwoord: klerekassie
Meervoud van verkleining: klerekassies
Betekenis:
• 'n Kas waarin klere gebêre (gepak of gehang) word.
Gebruik:
• Die kamer het 'n ingeboude klerekas.
Verwant:
• hangkas
• laaikas
• klerekis
Vertaling:
Engels: wardrobe
Nederlands: kleerkast, klerenkast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|