Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerberig
weerberig [boodskap #141593] Do., 20 April 2023 17:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24482
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weerberig
Afbreking: weer•be•rig
Samestelling: weer + berig


Selfstandige naamwoord: weerberig
Meervoud: weerberigte
Verkleinwoord: weerberiggie
Meervoud van verkleining: weerberiggies

Betekenis:
• 'n Verslag oor die weer en verwagte weerstoestande.

Gebruik:
• Die weerberig word ná die nuusbulletin uitgesaai.

Sinoniem:
• weervoorspelling

Vertaling:
Engels: weather report, weather forecast
Nederlands: weerbericht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knyptang
Volgende onderwerp: klerekas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Feb. 22 12:06:53 UTC 2026