knyptang [boodskap #141592] |
Thu, 20 April 2023 16:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knyptang
Afbreking: knyp•tang
Samestelling: knyp + tang
Selfstandige naamwoord: knyptang
Meervoud: knyptange
Verkleinwoord: knyptangetjie
Meervoud van verkleining: knyptangetjies
Betekenis:
• Handgereedskap met twee arms wat toeknyp om 'n voorwerp was te gryp, te trek of te sny.
Gebruik:
• Gebruik 'n knyptang om die spykers uit die hout te trek.
Afgelei:
• knyptangbeweging
Vertaling:
Engels: pincers
Nederlands: knijptang, nijptang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|