weerprofeet [boodskap #141591] |
Do, 20 April 2023 15:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weerprofeet
Afbreking: weer•pro•feet
Samestelling: weer + profeet
Selfstandige naamwoord: weerprofeet
Meervoud: weerprofete
Betekenis:
• 'n Persoon wat die weer voorspel.
Gebruik:
• Ek is nie 'n weerprofeet nie en wil my ook nie slim hou nie, maar ek dink ons gaan 'n lang en koue winter hê.
Sinoniem:
• meteoroloog
• weerkundige
• weervoorspeller
Verwant
• weervoorspelling
Vertaling:
Engels: weather prophet, weather forecaster
Nederlands: weerprofeet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|